July 23, 2011

Dag 8: Trento na Riva del Garda

78km
2200m


Ons is klaar!!!! Die einde van 'n fantastiese week. Baie adrenalien, genade en goeie fietsry! Ons het dit gemaak en is ingewag deur Marna se Gert en ons goeie vriende Liz, Roz en Tessa.


Nou partytjie tyd soos in die ou dae! Ons blog eerder more :)

No comments:

Post a Comment